RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Donderdag, 5 Oktober 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Suid-Afrika sal bevrugte eiers invoer om tekorte aan te spreek: Izaak Breitenbach – uitvoerende hoof, Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) Johannesburg, en Gauteng, se waterkrane word al hoe meer toegedraai: Prof Anja du Plessis – waterkenner, Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) Anglo American kondig aan dat hy net $200 miljoen se ongeslypte diamante verkoop in die siklus: Dr Petré Prins – besturende direkteur, Prins & Prins Diamante FTX se baas, SBF, is in die hof: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika Tinus drink koffie met Michael Jordaan: Dr Michael Jordaan – medestigter en voorsitter, Bank Zero |
|
|
| | | | | Maatskappye moet aandeelhouers-inligting by die CIPC indien | Ryk van Niekerk | Lucinda Steenkamp, senior regsadviseur van die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) gesels oor die CIPC se nuwe stelsel, wat maatskappye voor 01 Oktober moes indien, en wat gebeur as 'n maatskappy nie die inligting indien nie. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 19.54 05 Oct, 17:15 | 1.06 % | EURZAR | 20.57 05 Oct, 17:15 | 1.26 % | GBPZAR | 23.76 05 Oct, 17:15 | 1.32 % | BTCUSD | 27,775.67 05 Oct, 17:15 | 0.35 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 71,238 05 Oct 00:00 | 0.95% | S&P500 | 4,263.75 04 Oct, 0:00 | 0.81% | Dow Jones | 33,129.55 04 Oct, 0:00 | 0.39% | BRENT | 85.35 05 Oct, 17:02 | -0.70% |
|
|
|
| | |
|