In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Suid-Afrika sal bevrugte eiers invoer om tekorte aan te spreek: Izaak Breitenbach – uitvoerende hoof, Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) Johannesburg, en Gauteng, se waterkrane word al hoe meer toegedraai: Prof Anja du Plessis – waterkenner, Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) Anglo American kondig aan dat hy net $200 miljoen se ongeslypte diamante verkoop in die siklus: Dr Petré Prins – besturende direkteur, Prins & Prins Diamante FTX se baas, SBF, is in die hof: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika Tinus drink koffie met Michael Jordaan: Dr Michael Jordaan – medestigter en voorsitter, Bank Zero |