In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital. Steinhoff se skikkingsvoorstel kry die laaste groen lig: Louis du Preez – uitvoerende hoof, Steinhoff & Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments Maak gereed om baie méér vir krag te betaal as jy sonpanele op jou dak het: Antoinette Slabbert –joernalis, Rapport Groenwaterstof gaan nie net die omgewing baat nie, maar ook die hele ekonomie: Andries Rossouw – PwC Africa Energy Wat is C-band 5G? Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |