View this email in your browser RSG Geldsake 24 Januarie 2022
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    24 Jan 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital.

Steinhoff se skikkingsvoorstel kry die laaste groen lig: Louis du Preez – uitvoerende hoof, Steinhoff & Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments

Maak gereed om baie méér vir krag te betaal as jy sonpanele op jou dak het: Antoinette Slabbert –joernalis, Rapport

Groenwaterstof gaan nie net die omgewing baat nie, maar ook die hele ekonomie: Andries Rossouw – PwC Africa Energy

Wat is C-band 5G? Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne  departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake
21 Jan 2022  /  Richus Nel – Finansiele Adviseur, PSG Wealth & Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA. LUISTER IN APP
Listen Live Link Die beursverhandelde fonds-bedryf in SA groei fluks, maar bly piepklein
21 Jan 2022  /  Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA. LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
21 Jan 2022  /  Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA. LUISTER IN APP
Listen Live Link RSG Geldsake 21 Januarie 2022
21 Jan 2022  /  Ryk van Niekerk. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.