In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria Eskom soek dubbelsyfertariefverhogings vir die volgende twee jaar: Jan Oberholzer – bedryfshoof, Eskom Vryhandelsooreenkoms in Afrika word op 1 Januarie 2021 ’n realiteit: Professor Rachel Jafta – verbonde aan die departement van ekonomie, Universiteit van Stellenbosch Brittanje kan hom maar staal vir ‘n harde Brexit: Deon Gouws – beleggingshoof, Credo Wealth in Londen Selfs Google het nou en dan stelsel-probleme: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |