View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    14 Dec 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood –  PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria

Eskom soek dubbelsyfertariefverhogings vir die volgende twee jaar:  Jan Oberholzer – bedryfshoof, Eskom

Vryhandelsooreenkoms in Afrika word op 1 Januarie 2021 ’n realiteit: Professor Rachel Jafta – verbonde aan die departement van ekonomie, Universiteit van Stellenbosch

Brittanje kan hom maar staal vir ‘n harde Brexit: Deon Gouws –  beleggingshoof, Credo Wealth in Londen

Selfs Google het nou en dan stelsel-probleme: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne  departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Maak ingeligte finansiële besluite tydens die feesseisoen
11 Dec 2020  /  Johann van Tonder - ekonoom en navorser, Momentum LUISTER IN APP
Listen Live Link Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies
11 Dec 2020  /  Amelia Morgenrood - PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth LUISTER IN APP
Geborg deur Nedbank
Listen Live Link Markoorsig
11 Dec 2020  /  Amelia Morgenrood - PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.