RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 26 November 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee:Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth EasyEquities-kliënte verdien vet-opbrengste: Charles Savage – uitvoerende hoof, Purple Group Die regering se oudit-uitkomste lyk effens beter: Jan van Schalkwyk – korporatiewe uitvoerende beampte, Ouditeurgeneraal Daar is ’n nuwe staalfabriek in Zimbabwe en die plaaslike bedryf is (baie) bekommerd: Charles Dednam – sekretaris-generaal, Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut (Saisi) Beïnvloeders op sosiale media maak geld soos bossies: Mia Roets – ervaring ontwerpsdirekteur, Joe Public Graanpryse spring tot naby rekordvlakke: Heleen Viljoen – ekonoom, GraanSA |
|
|
| | | Tegnologie | Die Amerikaanse regering wil hê Google moet Chrome verkoop | Ryk van Niekerk | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, verbonde aan die Da Vinci-sakeskool, verduidelik hoekom die Amerikaanse regering wil hê Google moet Chrome verkoop. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.20 26 Nov, 17:45 | 0.82 % | EURZAR | 19.09 26 Nov, 17:45 | 0.77 % | GBPZAR | 22.85 26 Nov, 17:45 | 0.77 % | BTCUSD | 93,345.03 26 Nov, 17:45 | -0.60 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 85,398 26 Nov 00:00 | 0.62% | S&P500 | 5,987.37 25 Nov, 0:00 | 0.30% | Dow Jones | 44,736.57 25 Nov, 0:00 | 0.99% | BRENT | 73.56 26 Nov, 17:34 | 0.53% |
|
|
|
| | |
|