In die ateljee:Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth EasyEquities-kliënte verdien vet-opbrengste: Charles Savage – uitvoerende hoof, Purple Group Die regering se oudit-uitkomste lyk effens beter: Jan van Schalkwyk – korporatiewe uitvoerende beampte, Ouditeurgeneraal Daar is ’n nuwe staalfabriek in Zimbabwe en die plaaslike bedryf is (baie) bekommerd: Charles Dednam – sekretaris-generaal, Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut (Saisi) Beïnvloeders op sosiale media maak geld soos bossies: Mia Roets – ervaring ontwerpsdirekteur, Joe Public Graanpryse spring tot naby rekordvlakke: Heleen Viljoen – ekonoom, GraanSA |