In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth Zeder top nog oor sy toekoms: Johann le Roux – uitvoerende hoof, Zeder PPS vaar goed, ondanks ‘n skerp toename in Covid-19-verwante eise: Izak Smit – uitvoerende hoof, PPS Jy gaan dalk binnekort ‘n digitale ID kry. Wat kan verkeerd loop? Jan Vermeulen – algemene redakteur, MyBroadband Hoekom is elektriese motors in SA so duur? Clinton Knoetze – Volkswagen SA Die kriptobedryf staan op sy knieë vir regulasies: Wiehann Olivier – vennoot en hoof van digitale bates, Mazars in SA |