RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs hier in Johannesburg volg internasionale markte laer vandag: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Wysigings word gemaak aan die Maatskappywet: Madelein van der Walt – vennoot, Webber & Wentzel Vroue sit ‘n soeterige wyn op Shoprite se rak: Beverly Farmer – medestigeter en bestuurshoof, Women in Wine Onthou hierdie belastings is op vaste eiendom van toepassing: Renier Kriek – besturende direkteur, Sentinel Homes Kenners antwoord luisteraarsvrae Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 |
|
|
| | | Die tyd van praat is verby | Ryk van Niekerk | Die stigter van Sygnia, Magda Wierzycka gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en die regering van nasionale eenheid. |
|
| | ArcelorMittal staal hom vir ekonomiese ommeswaai | Ryk van Niekerk | ArcelorMittal het vandag winssyfers vir die 6 maande tot einde Junie bekend gemaak. Die omset was 3% laer, en die groep se wesensverlies het R1.1 miljard beloop. Kobus Verster, die uitvoerende hoof van ArcelorMittal gesels oor die resultate. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.23 02 Aug, 17:09 | -0.24 % | EURZAR | 19.88 02 Aug, 17:11 | 1.02 % | GBPZAR | 23.33 02 Aug, 17:11 | 0.30 % | BTCUSD | 62,695.90 02 Aug, 17:11 | -3.30 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 80,518 02 Aug 00:00 | -1.65% | S&P500 | 5,446.68 01 Aug, 0:00 | -1.37% | Dow Jones | 40,347.97 01 Aug, 0:00 | -1.21% | BRENT | 77.13 02 Aug, 17:00 | -3.66% |
|
|
|
| | |
|