In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die mark is rigtingloos terwyl die Amerikaners stem: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Fitch sê Suid-Afrika kan ‘n beter gradering kry: Jee-A van der Linde – senior ekonoom, Oxford Economics Watter invloed het die verkiesing in die VSA op die markte?: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos Petrolprysstyging dalk net ‘n druppel in die emmer: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep Eskom kan nog twee sonkragplase ontwikkel: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Vrugteboere sien geleenthede in die Verre Ooste: Roelf Pienaar – besturende direkteur, Tru-Cape |