In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen Watter banke hanteer Covid-19 die beste? Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Hoe belê jy “konserwatief” in die buiteland? Jaco van Tonder – direkteur van adviseursdienste, Ninety One ‘n Paneel beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen & Richus Nel – PSG Wealth |