In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Wat sal die impak op die nasionale ekonomie wees indien die inperkingsmaatreëls in Gauteng verskerp word? Lullu Krugel – hoof-ekonoom, PWC-Africa Satrix stel ‘n nuwe BVF vir die Chinese aandelemark bekend: Helena Conradie – uitvoerende hoof, Satrix Ons beantwoord luisteraars se vrae: JB Smith – Sequoia Capital & Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA |