RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs sluit die week in die groen en die rand wen veld teen die dollar: Omri Thomas – uitvorende hoof, Abax Investments Wat kan jy verwag van einde Oktober se begrotingsrede?: Maarten Ackerman – hoofekonoom, Citadel Maak so om veilig te bly in die kuberruimte: Hannes Wessels – hoof: Suid-Afrika, Binance Kenners antwoord luisteraarsvrae: Omri Thomas – uitvorende hoof, Abax Investments & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |
|
|
| | | | Aangebied deur Cash Converters | Cash Converters se “suksesresep” | Ryk van Niekerk | Engela van Loggerenberg, finansiële direkteur van Cash Converters gesels oor die maatskappy se sukses oor die afgelope 30 jaar, en hoe om 'n Cash Converters konsessie-eienaar te word. |
|
| Mediese fondslede steek hulle hande baie diep in hulle sakke | Ryk van Niekerk | Daar word berig dat lede van mediese fondse die afgelope jaar bykans R44 miljard uit hul eie sakke moes opdok vir mediese uitgawes. Avril Jacobs, senior bestuurder van nakoming en ondersoeke by die Raad op Mediese Fondse gesels hieroor. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.57 18 Oct, 17:03 | -0.66 % | EURZAR | 19.08 18 Oct, 17:05 | -0.29 % | GBPZAR | 22.91 18 Oct, 17:05 | -0.30 % | BTCUSD | 68,384.80 18 Oct, 17:05 | 1.97 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 87,200 18 Oct 00:00 | 0.71% | S&P500 | 5,841.47 17 Oct, 0:00 | -0.02% | Dow Jones | 43,239.05 17 Oct, 0:00 | 0.37% | BRENT | 72.71 18 Oct, 16:53 | -2.42% |
|
|
|
| | |
|