In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Wat is die vooruitsigte vir beurtkrag in SA? Jan Oberholzer – bedryfshoof, Eskom Afrox se wins daal, maar die groep betaal steeds ‘n dividend: Schalk Venter – direkteur, Afrox Buitelandse beleggings is nie so eenvoudig soos wat baie beleggers mag dink nie: Albert Coetzee – hoof van verkope, Ninety One ‘n Kenner beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management |