RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital E-handel stoot Naspers, Prosus se winste skerp hoër: Nico Marais – finansiële hoof, Naspers Wat doen Eskom om “nulkopers” vas te trap?: Dade Mbhele – senior bestuurder: kleinhandel, Eskom Die NFO kry in tien maande bykans 36 000 klagtes oor finansiële instellings: Reana Steyn – hoofombud en uitvoerende hoof, Nasionale Finansiële Ombudskema (NFO) Hoe tegnologies is die gemiddelde Iranees?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.97 23 Jun, 17:23 | -0.86 % | EURZAR | 20.73 23 Jun, 17:23 | -0.22 % | GBPZAR | 24.26 23 Jun, 17:23 | -0.07 % | BTCUSD | 101,899.60 23 Jun, 17:23 | 2.82 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 95,128 23 Jun 00:00 | 0.44% | S&P500 | 5,967.84 20 Jun, 0:00 | -0.22% | Dow Jones | 42,206.82 20 Jun, 0:00 | 0.08% | BRENT | 76.07 23 Jun, 17:12 | -4.33% |
|
|
|
| | |
|