In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Waarheen met die RNE?: Dawie Boonzaaier – joernalis, Rapport GEPF se verhoging-formule onder die vergrootglas: Musa Mabesa – hoofbeampte, Staatspensioenfonds (GEPF) Kleuterzone se Bougas gesekwestreer: Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb Die geskiedenis herhaal homself: Tariewe het ’n groot rol in die Groot Depressie gespeel: Dr Christie Viljoen – senior ekonoom PwC Watter landbousektore gaan die hardste deur Trump se tariewe geslaan word?: Theo Boshoff – uitvoerende hoof, Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) |