‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 12 Desember 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die beurs sak terug saam met wêreldmarkte: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments

Reddingsplan van die poskantoor kos 6000 werksgeleenthede: Anoosh Rooplal –  sakesreddingspraktisyn, Poskantoor

Voorstelle om die vervoerprobleem op te los kry momentum: Prof Jan Havenga – logistieknavorser, Universiteit van Stellenbosch

Santam soek ‘n antwoord vir kleinsakesukses: Fanus Coetzee – bestuurshoof, Santam Broker Solutions

Hoeveel moet jy in die buiteland belê?: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth

Beurtkrag is soos ‘n droogte: Charles Rossouw – eienaar, Roslé-boerdery

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 11de Desember 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 11de Desember 2023
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Baie toestelle verdwyn binnekort soos nuwe tegnologie hulle onnodig maak
Baie toestelle verdwyn binnekort soos nuwe tegnologie hulle onnodig maak
Tinus de Jager
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die dinge wat deur tegnologie vervang kan word.
Wat gebeur met die huismark volgende jaar?
Wat gebeur met die huismark volgende jaar?
Tinus de Jager
Mariena Cloete, streeksverkoopbestuurder van ooba Home Loans in Limpopo gesels oor die huismark is 2024.
Australiërs gaan nou olie soek langs die Weskus
Australiërs gaan nou olie soek langs die Weskus
Tinus de Jager
Jonathan Deal, stigter van die Treasure the Karoo Action Group gesels oor Australiërs wat beplan om olie te soek langs die Weskus.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.99
12 Dec, 16:59
-0.50 %
EURZAR
20.45
12 Dec, 16:58
-0.45 %
GBPZAR
23.78
12 Dec, 16:58
-0.77 %
BTCUSD
41,458.94
12 Dec, 16:58
0.90 %
Current Value Move %
JSE ALSI
72,698
12 Dec 00:00
-1.62%
S&P500
4,622.44
11 Dec, 0:00
0.39%
Dow Jones
36,404.93
11 Dec, 0:00
0.43%
BRENT
73.57
12 Dec, 16:46
-3.22%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: [email protected]
Advertensies: [email protected]
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op [email protected]






This email was sent to [email protected]
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa