RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Tinus de Jager – Moneyweb Die rand en die beurs sak terug vanmiddag: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Verbruikers gee gemengde antwoorde oor hoe die ekonomie hulle uitgawes raak: Hannes van den Berg – portefeuljebestuurder, Ninety One Die waarde van ons ontasbarebates groei nie: Dr Daan Steenkamp – bestuurshoof, Codera Analytics Gaan jou eiendom meer werd wees in 2025?: Estienne de Klerk – bestuurshoof, Growthpoint SA Vanjaar sien dalk die meeste koolstofdioksiedbesoedeling: Dr Roelof Burger – professor: Eenheid vir Omgewingswetenskappe en Bestuur, Noordwes-Universiteit Luno maak kriptobetalings nog eenvoudiger: Christo de Wit – hoof, Luno Suid-Afrika |
|
|
| | | Landbou | Dié Pink Lady’s betower die Britte | Ryk van Niekerk | Suid-Afrika is die grootste produsent van Pink Lady-appels in die Suidelike Halfrond, Calla du Toit, verkrygingsbestuurder by Tru-Cape en voorsitter van Pink Lady SA gesels oor die appels en die groei in verkope. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.66 09 Oct, 16:25 | 0.60 % | EURZAR | 19.34 09 Oct, 16:27 | 0.38 % | GBPZAR | 23.09 09 Oct, 16:27 | 0.43 % | BTCUSD | 61,918.50 09 Oct, 16:27 | -0.75 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 85,206 09 Oct 00:00 | -0.33% | S&P500 | 5,751.13 08 Oct, 0:00 | 0.97% | Dow Jones | 42,080.37 08 Oct, 0:00 | 0.30% | BRENT | 75.48 09 Oct, 16:13 | -2.35% |
|
|
|
| | |
|