RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 17 Februarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Val KleuterZone in die “te goed om waar te wees”-kategorie?: Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb Moet Suid-Afrikaners hulle staal vir hoër belasting?: Dr. Albertus Marais – vennoot, AJM Tax Anglo American “suig” R11 miljard uit Amplats voor die ontknoping: Craig Miller – uitvoerende hoof, Anglo American Platinum (Amplats) ’n Nuwe lugskip is op die horison: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | Persoonlike Finansies | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Wayne McCurrie | Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | Korttermynverhuringsreëls kan verander | Tinus de Jager | Daar is nuwe regulasies wat korttermynverhuring in deeltitelgeboue kan beïnvloed. Die onafhanklike data-ontleder, Melville du Plessis, deel sy insigte. |
|
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 18.44 17 Feb, 16:50 | 0.22 % | EURZAR | 19.31 17 Feb, 16:50 | 0.12 % | GBPZAR | 23.22 17 Feb, 16:50 | 0.25 % | BTCUSD | 96,698.97 17 Feb, 16:50 | -0.46 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 88,215 17 Feb 00:00 | -0.57% | S&P500 | 6,114.63 14 Feb, 0:00 | -0.01% | Dow Jones | 44,546.08 14 Feb, 0:00 | -0.37% | BRENT | 74.82 17 Feb, 16:36 | 0.42% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏