‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 25 Junie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS

TymeBank en Leon Schreiber pak mekaar oor verifikasie-tariewe: Coen Jonker – uitvoerende hoof, TymeBank

Die staat het nog nie 2.5 miljoen hektaar aan swart boere oorgedra nie: Wandile Sihlobo – hooofekonoom, Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz)

Hoe gemaak as daar “onbekende” debietorders van jou rekening afgaan?: Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb

Meer mense begin met kripto vir wegneemetes betaal: Christo de Wit – hoof, Luno Suid-Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Sponsored
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 24 Junie 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 24 Junie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Steenhuisen skrap omstrede kontrak vir graan-gradering
Landbou
Steenhuisen skrap omstrede kontrak vir graan-gradering
Ryk van Niekerk
Dr Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Graan SA, gesels oor minister John Steenhuisen se besluit om Leaf Services se aanwysing as inspekteur van graan en graanprodukte te skrap.
Siekverlof in staatsdiens spring ná grendeltyd
Siekverlof in staatsdiens spring ná grendeltyd
Ryk van Niekerk
Prof Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, bespreek die Staatsdienskommissie se verslag oor die impak van hibridiese werkreëlings.
Markte hoor nie (tans) die bomme in die Midde-Ooste nie
Aangebied deur PSG Wealth
Markte hoor nie (tans) die bomme in die Midde-Ooste nie
Ryk van Niekerk
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, gesels oor die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste.
Sponsored
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.76
25 Jun, 17:47
0.11 %
EURZAR
20.66
25 Jun, 17:49
0.27 %
GBPZAR
24.20
25 Jun, 17:47
0.19 %
BTCUSD
106,929.69
25 Jun, 17:50
0.86 %
Current Value Move %
JSE ALSI
95,311
25 Jun 00:00
-0.60%
S&P500
6,092.18
24 Jun, 0:00
1.11%
Dow Jones
43,089.02
24 Jun, 0:00
1.19%
BRENT
68.10
25 Jun, 17:38
2.45%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: [email protected]
Advertensies: [email protected]
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op [email protected]






This email was sent to [email protected]
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa