View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    14 Jan 2021
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital  Management

Suid-Afrika weer in die donker na Eskom die krag afsit: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

Sakelui en die regering praat oor hulp vir die wat nie werk het nie: HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele  Vennootskappe by die Da Vinci Instituut

Mirror Trading se bestuur word vervang: Ciaran Ryan – Moneyweb-joernalis

Jordaan Burger van Sage sê deesdae moet finansiële bestuurders meer doen as net state lees: Jordaan Burger – finansiële direkteur, Afrika en Midde-Ooste by Sage

Anglo American, Goldfields – aandeelkeuses vir 2021: Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Mediesefondse gaan ook vir die inentings van nie-lede betaal
13 Jan 2021  /  Deon Lategan – fondsbestuurder, Fedhealth LUISTER IN APP
Listen Live Link Kokkie Kooyman kies sy beste aandele vir 2021
13 Jan 2021  /  Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital LUISTER IN APP
Listen Live Link Bitcoin se lopie vir eers gestuit
13 Jan 2021  /  Marius Reitz – algemene bestuurder vir Afrika, Luno LUISTER IN APP
Listen Live Link Die rand wen weer veld teen ander geldeenhede
13 Jan 2021  /  André Cilliers – bedryfshoof van TreasuryOne LUISTER IN APP
Listen Live Link Versekeraars het dalk nie geld om vir Covid-19 eise te betaal nie
13 Jan 2021  /  Birgit Kusche – Medeprofessor: Eenheid vir versekeringsreg en bestuur, Universiteit van Pretoria LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.