RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 27 November 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Standard Bank sit sy voet neer oor aantygings dat dit wisselkoers gemanipuleer het: Lungisa Fuzile – CEO, Standard Bank South Africa Die Ontvanger gaan belastinginligting met ander staatsinstellings deel om SA van die gryslys te kry: Ettiene Retief – voorsitter: nasionale-belasting- en SAID komitee, Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (Saipa) Daar word 650 000 blikkies Lucky Star per dag verkoop: Neville Brink – Uitvoerende hoof, Oceana Hoe suksesvol is Meta en Ray-Ban se nuwe KI-bril?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.72 27 Nov, 17:10 | -0.38 % | EURZAR | 20.47 27 Nov, 17:10 | -0.55 % | GBPZAR | 23.61 27 Nov, 17:12 | -0.31 % | BTCUSD | 36,959.02 27 Nov, 17:10 | -1.78 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 75,387 27 Nov 00:00 | -0.43% | S&P500 | 4,559.34 24 Nov, 0:00 | 0.06% | Dow Jones | 35,390.15 24 Nov, 0:00 | 0.33% | BRENT | 80.26 27 Nov, 17:00 | 0.04% |
|
|
|
| | |
|