‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 28 November 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager  – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Spar kondig sy finansiële resultate aan vandag en, dalk verassend, besluit om nie ‘n dividend te verklaar nie: Angelo Swartz – uitvoerende hoof, Spar

Die paaie van die voorsorgfonds en die werkloosheidsversekeringfonds gaan dalk skei: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyr

SA kyk na Qatar vir gas: Jaco Human – uitvoerende hoof, Industriële Gasverbruikersvereeniging

n Nuwe kleinhandelaar, Boxer, word op die JSE ingelyf: Renier van Zyl – senior portefeulje bestuurder, Efficient Group

Tinus drink koffie met Stephan Serfontein : Stephan Serfontein – finansiële direkteur, Omnia

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 27ste November 2024
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 27ste November 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Wat is die verskil tussen ’n digitale en kriptogeldeenheid?
Kripto
Wat is die verskil tussen ’n digitale en kriptogeldeenheid?
Ryk van Niekerk
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor die verskil tussen ’n digitale en kriptogeldeenheid.
Die mark vir private stralers kry bietjie lewe
Die mark vir private stralers kry bietjie lewe
Ryk van Niekerk
JP Fourie, uitvoerende hoof van die National Airways Corporation gesels oor VistaJet se planne om die mark vir private stralers in Afrika te verbeter.
Parks Tau vat die Mededigingstribunaal aan oor Vodacom en Maziv-besluit
Parks Tau vat die Mededigingstribunaal aan oor Vodacom en Maziv-besluit
Ryk van Niekerk
Ahmore Burger-Smidt, hoof van mededinging by Werksmans Prokureurs, skets 'n agtergrond en sê dis die eerste keer in ons geskiedenis dat die minister so 'n stap neem.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.12
28 Nov, 17:25
-0.44 %
EURZAR
19.12
28 Nov, 17:25
-0.59 %
GBPZAR
22.97
28 Nov, 17:25
-0.45 %
BTCUSD
95,278.41
28 Nov, 17:25
-1.10 %
Current Value Move %
JSE ALSI
84,787
28 Nov 00:00
-0.37%
S&P500
5,998.74
27 Nov, 0:00
-0.38%
Dow Jones
44,722.06
27 Nov, 0:00
-0.31%
BRENT
73.13
28 Nov, 17:15
0.33%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: [email protected]
Advertensies: [email protected]
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op [email protected]






This email was sent to [email protected]
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa