In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Alwyn van der Merwe – direkteur van beleggings, Sanlam Private Wealth Sasfin-werknemers help Golden Leaf om miljarde rande te was: Pauli van Wyk – ondersoekende joernalis Wat het by Jagersfontein gebeur?: Marius de Villiers – Regsnakomingsbeampte, Jagersfontein Developments Die Tshwane Metro slaan by nog landgoedere toe oor wanbetaling, onwettige koppelings: Peter Sutton – lid van die burgermeesterskomitee vir finansies Die konstruksiesektor beleef ‘n oplewing in die tweede kwartaal: Dr Roelof Botha – ekonomiese adviseur, Optimum Groep Amerika keur die eerste hommeltuig goed wat pakkies by huise kan aflewer: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |