In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood - PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria SA se ekonomie kry 'n hou in die maag: Etienne le Roux - hoofekonoom, RMB Nedbank struikel in 'n moeilike mark: Mike Brown – uitvoerende hoof, Nedbank Cashbuild handhaaf dividend ondanks 22%-winsdaling: Etienne Prowse – finansiële hoof, Cashbuild Eienaar van die Mall of Africa stoot uitkering met 10% op: Melt Hamman – uitvoerende hoof, Attacq Die potensiaal van regeneratiewe landbou: Angus McIntosh – stigter, Farmer Angus |