In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Alwyn van der Merwe, beleggings direkteur, Sanlam Private Wealth PSG Konsult se aandeelhouersbasis verbreed wesenlik ná PSG-ontknoping: Francois Gouws – uitvoerende hoof, PSG Konsult SA myngroep bou ‘n R7 miljard myn in Zimbabwe: Phoevos Pouroulis – uitvoerende hoof, Tharisa AgriSA se kongres skop af, maar die president daag nie op nie: Christo van der Rheede – uitvoerende direkteur, AgriSa Van die Gautrain tot Madinat Jumeirah: Dr Eduard Voster – besturende direkteur van hulpbronne Afrika, Zutari |