In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal SA kan in Oktober van die FATF-gryslys kom: Ismail Momoniat – hoof: FATF-afvaardiging en tegniese adviseur, nasionale tesourie Gaan die Nasionale Dialoog meer wees as ’n talkshop?: Roelf Meyer – oudminister, vredemaker en hoofonderhandelaar van die destydse apartheidsregering Hoekom moet ongebruikte databondels verval?: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Dink mooi as jy vir jou kinders of kleinkinders belê of spaar: Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Somerset-Wes SA beesvleisbedryf sal net volhoubaar wees as meer vleis uitgevoer word: Gerhard van der Burgh – Buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) |