View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    11 Oct 2022
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

RMB bring die landbousektor en beleggers bymekaar met ‘n nuwe platform: Wimpie Snyman  –  senior verhoudingbestuurder, met fokus in die Landbou  sektor, RMB

Die JSE en die NYSE sluit ‘n samewerkingsooreenkoms om nuwe beleggingsmoontlikhede te skep: Fatima Laher –  hoof van personeel, JSE

Die stryd om armoede gaan nie sy 2030 doelwit haal nie: Prof. Jannie Rossouw –  professor by Wits sakeskool

Momentum Beleggings voorspel ‘n groeikoers van 1.7% vir Suid-Afrika in 2023: Herman Papendorp –  hoof van beleggingsnavorsing en bate-allokasie,Momentum Beleggings

 UpnUp sê sy toepassing lok belangstelling, selfs met laer kriptopryse: Marnus Minie – uitvoerende hoof, UpnUp

 

 

 

 

 

 

 

       

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 10 Oktober 2022
10 Oct 2022  /  Tinus de Jager – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Die iPhone14 roep die ambulans in ‘n ongeluk … en soms as daar nie ‘n ongeluk is nie
10 Oct 2022  /  Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent by die Londense sakeskool gesels oor hoe die iPhone14 die ambulans kan roep in 'n ongeluk en soms steeds roep as daar nie 'n ongeluk is nie. LUISTER IN APP
Aan jou gebied deur PSG Wealth
Listen Live Link Beleggingsrisiko en verwagtinge strook nie altyd nie
10 Oct 2022  /  Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth gesels oor hoe hulle kliënte laat verstaan ​​waarin hulle hulself inlaat met beleggings. LUISTER IN APP
Listen Live Link Nigerië eis miljoene van Facebook oor advertensies
10 Oct 2022  /  Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband gesels oor Nigerië wat miljoene eis vanaf Meta oor advertensies. LUISTER IN APP
Listen Live Link Transnet se loongeskil kan bessieboere sleg kou
10 Oct 2022  /  Dr. Johnny van der Merwe, besturende direkteur by AMT gesels oor bessie-uitvoere wat in die gedrang is, terwyl agt uit elke tien Transnetwerkers staak en hawes tot 'n stilstand kom. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.