In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Die SA ekonomie poer-poer voort: Dr Christie Viljoen – senior ekonoom PwC Groot belangstelling in SA staatseffekte: Deon Kohlmeyer – analis, RMB Gwede Mantashe vang die mynbedryf heeltemal onkant: Peter Leon – mynboukenner, Herbert Smith Freehills Kramer Reeuse Karan Beef-voerkraal deur bek-en-klouseer getref: Dr Dirk Verwoerd – senior veearts, Karan Beef |