RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 12 November 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Premier Foods-aandeelhouers kan beslis glimlag: Kobus Gertenbach – uitvoerende hoof, Premier Foods Group Multichoice se “uiters vyandige” sakeomgewing: Tim Jacobs – finansiële hoof, Multichoice ’n Vrou veg vir drie jaar om haar huis te hou: Leonard Benjamin – regskonsultant Foschini se plan om Temu en Shein aan te vat: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Daar word te min navorsing oor landbou gedoen: Prof Johann Kirsten – professor, Die Universiteit Stellenbosch en direkteur, Buro vir Ekonomiese Ondersoek |
|
|
| | | | Raubex-wins spring | Ryk van Niekerk | Die konstruksiemaatskappy Raubex het vandag sy winssyfers vir die ses maande tot einde Augustus aangekondig. Die omset was 30% hoër, en die wesensverdienste het met byna 50% gestyg. Dirk Lourens, die bedryfshoof van Raubex, gesels oor die resultate. |
|
| Tegnologie | Jou verkyker kan nou ook “sien” waarna jy kyk | Ryk van Niekerk | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, gesels oor die gebruik van kunsmatige intelligensie in verkykers. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.12 12 Nov, 17:59 | 1.09 % | EURZAR | 19.21 12 Nov, 17:59 | 0.55 % | GBPZAR | 23.13 12 Nov, 17:59 | 0.24 % | BTCUSD | 86,623.80 12 Nov, 17:59 | -1.52 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 84,202 12 Nov 00:00 | -0.67% | S&P500 | 6,001.35 11 Nov, 0:00 | 0.10% | Dow Jones | 44,293.13 11 Nov, 0:00 | 0.69% | BRENT | 71.99 12 Nov, 17:45 | 0.25% |
|
|
|
| | |
|