In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Gapital PnP soek R4 miljard by aandeelhouers, en die Ackerman-familie laat vaar beheer oor die groep: Sean Summers – uitvoerende hoof, Pick n Pay Barloworld voel ook die pyn van Transnet-probleme: Dominic Sewela – uitvoerende hoof, Barloworld Tiger Brands se huis is basies in orde en fokus op “renovasie” van produkte: Tjaart Kruger – uitvoerende hoof, Tiger Brands Microsoft se nuwe KI-rekenaar het die tegnologie-wêreld aan die gons: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |