‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 22 November 2022
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Moorgenrood – aandelemakelaar, PSG Konsult

Pepkor verkoop 7 uit elke 10 selfone wat in SA verkoop word: Pieter Erasmus – uitvoerende hoof, Pepkor

Omnia pluk die vrugte van hoër kunsmispryse: Stephan Serfontein – finansiële hoof, Omnia Holdings

Is daar genoeg sonpanele in Suid-Afrika om ‘n verskil te maak?: DeVilliers Botha – woordvoerder en raadslid, SAPVIA

COP27 se boodskap aan die landbousektor: Melanie Janse van Vuuren – volhoubaarheidsbestuurder, Investec

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 21 ste November 2022
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 21 ste November 2022
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Daar bestaan iets soos Harry Potter se onsigbaarheidsmantel, of amper
Daar bestaan iets soos Harry Potter se onsigbaarheidsmantel, of amper
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys van die Londen se sakeskool gesels oor 'n tegnologie wat mense onsigbaar vir rekenaars en kunsmatige intelligensie maak en hoe dit werk.
Die konstruksiemafia kraak die sementbedryf se fondasie
Die konstruksiemafia kraak die sementbedryf se fondasie
Ryk van Niekerk
Richard Tomes, voorsitter van CCSA gesels oor hoe diep hulle in die moeilikheid is, hoe invoere vergelyk met die verlede en die impak van die konstruksiemafia op die sementbedryf.
Netcare se wins spring soos Covid-19 taan
Netcare se wins spring soos Covid-19 taan
Ryk van Niekerk
Jaques du Plessis, besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling gesels oor wat die situasie tans is na Covid-19, hoekom dit minder winsgewend was om Covid-pasiënte te behandel.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.31
22 Nov, 17:00
-0.09 %
EURZAR
17.77
22 Nov, 16:59
0.15 %
GBPZAR
20.56
22 Nov, 16:59
0.35 %
BTCUSD
16,118.50
22 Nov, 17:00
3.06 %
Current Value Move %
JSE ALSI
72,374
22 Nov 00:00
0.61%
S&P500
3,949.94
21 Nov, 0:00
-0.39%
Dow Jones
33,700.28
21 Nov, 0:00
-0.13%
BRENT
88.50
22 Nov, 16:50
0.98%
Moneyweb Insider Gold
Kry volle toegang tot al ons markaanwysers, beleggingsinstrumente en bekroonde artikels.
R63/maand of R630/jaar
SLUIT AAN
Jy kan enige tyd kanselleer.
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: [email protected]
Advertensies: [email protected]
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op [email protected]






This email was sent to [email protected]
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · 5 8th Street · Houghton Estate, Gauteng 2196 · South Africa