RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kruger – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Hoe bekommerd moet ons oor die nuwe Covid-variant wees?: Dr. Cloete van Vuuren – Departements-hoof, 3 Militêre Hospitaal Ouditeurgeneraal looi Tshwane Metro oor finansiële state: Peter Sutton – MMC vir Finansies, Tshwane-metro Die JSE het in 2022 agteruit geboer, maar steeds stof in meeste buitelandse markte se oë geskop: Stephan Engelbrecht – portefeulje bestuurder by Mazi Asset Management Gaan ons in 2023 ‘n wêreldwye resessie sien?: Lullu Krugel – hoofekonoom, PWC Suid-Afrika Dié BMW kan van kleur verander en jou toilet kan jou gesondheid monitor: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | Current Value | Move % | USDZAR | 16.97 09 Jan, 17:26 | -0.83 % | EURZAR | 18.22 09 Jan, 17:26 | -0.15 % | GBPZAR | 20.67 09 Jan, 17:26 | -0.20 % | BTCUSD | 17,243.00 09 Jan, 17:23 | 1.75 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 78,343 09 Jan 00:00 | 1.93% | S&P500 | 3,895.08 06 Jan, 0:00 | 2.28% | Dow Jones | 33,630.61 06 Jan, 0:00 | 2.13% | BRENT | 81.02 09 Jan, 17:16 | 3.25% |
|
|
|
| | |
|