RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Donderdag, 8 Augustus 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Nuwe wet kan belastingbetalers “goedkoper en vinniger” met die Inkomstediens laat boks: Pieter Faber – uitvoerende beampte: belasting , Saica Nog net 5% van aftreefondse is reg vir 2-potstelsel: Johan Gouws – hoof: welvaarts advies, PPS Nie alle aktuarisse het grys skoene nie: Tobie van Heerden – uitvoerende hoof, 10X Investments |
|
|
| | | | Die JSE brei sy inkomste bronne aggressief uit | Ryk van Niekerk | Die JSE het vandag winssyfers bekend gemaak vir die 6 maande tot einde Junie. Die omset was 4% hoër, die wesensverdienste onveranderd op R500 miljoen, en die direksie het nie 'n dividend verklaar nie. Die uitvoerende hoof, Dr Leila Fourie gesels oor die resultate. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.37 08 Aug, 17:45 | -0.02 % | EURZAR | 20.04 08 Aug, 17:47 | -0.06 % | GBPZAR | 23.38 08 Aug, 17:47 | 0.21 % | BTCUSD | 59,163.40 08 Aug, 17:47 | 6.86 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 80,739 08 Aug 00:00 | 0.47% | S&P500 | 5,199.50 07 Aug, 0:00 | -0.77% | Dow Jones | 38,763.45 07 Aug, 0:00 | -0.60% | BRENT | 78.91 08 Aug, 17:36 | 0.48% |
|
|
|
| | |
|