RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Woensdag, 10 Januarie 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: JB Smith – besturende direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management Nuwe transmissiemaatskappy gaan meer as R200 miljard in sy transmissienetwerk investeer: Dr Mteto Nyati – voorsitter, Eskom Raad Dié ondernemings moet as “verantwoordbare instansies” by die FIC registreer vir SA om van die gryslys te kom: Adv Jan Augustyn – bestuurder, finansiële intelligensiesentrum (FIC) Hoekom is daar ’n vertraging wanneer iemand jou betaal voor dit in jou rekening wys?: Solly Bellingan – hoof van bemarking, BankservAfrica Die kriptobedryf is op hete kole oor ’n SEC-aankondiging oor kripto-fondse: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |
|
|
| | | Die volstruisbedryf tof sy vere | Ryk van Niekerk | Laubscher Coetzee, eienaar van Kandrift Boerdery naby Oudtshoorn gesels oor die volstruisbedryf in Suid-Afrika na die droogte. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.69 10 Jan, 17:37 | -0.06 % | EURZAR | 20.49 10 Jan, 17:39 | 0.22 % | GBPZAR | 23.79 10 Jan, 17:37 | 0.11 % | BTCUSD | 45,309.10 10 Jan, 17:39 | -0.35 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,587 10 Jan 00:00 | -0.32% | S&P500 | 4,756.50 09 Jan, 0:00 | -0.15% | Dow Jones | 37,525.16 09 Jan, 0:00 | -0.42% | BRENT | 78.24 10 Jan, 17:26 | 0.99% |
|
|
|
| | |
|