In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – Sasfin Wealth “Nuwe” SAL sal belastingbetalers R26 miljard kos: Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za Aspen se aandeelprys spring op nuus oor Covid 19-behandeling: Stephen Saad – uitvoerende hoof, Aspen Pharmacare Valke neem agt in hegtenis oor VBS-bedrog: Professor Piet Naudé – direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Sake-Bestuurskool Koop só ‘n belang in ‘n Amerikaanse mediese eiendom: Machiel Lucas – direkteur, OrbVest |