In ateljee: Ryk van Niekerk Markoorsig: Eben Maré – Hoof van Absolute Opbrengs-beleggings, Absa Batebestuur Nuwe kernkragprogram in pyplyn vir SA: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport Sakevertroue in die landbousektor val tot laagste punt sedert 2009: Dr John Purchase – uitvoerende hoof, Agbiz Suid-Afrika het die derde grootste getal kubermisdaadslagoffers wêreldwyd: Prof Basie von Solms – direkteur, Sentrum vir kuberveiligheid by die Universiteit van Johannesburg Versekeraars is meer kwesbaar weens Covid-19: Christelle Colman – direkteur, Old Mutual Insure Jou motor kan elektrisiteit aan jou huis verskaf: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |