In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Nuwe dokters dalk sonder werk volgende jaar: Dr. Angélique Coetzee – raadslid van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereeniging Moet jy nou ‘n kar koop?: Ernest North – medestigter, Naked Insurance Maak jou versekering reg voor jy met vakansie gaan: Chantal Schoonderwoerd – produkhoof, Better Sure finansiële konsultante Schalk Louw van PSG Wealth kies sy aandele vir 2023: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Wat doen die reën aan ons druiwe?: AJ Griesel – uitvoerende hoof, die Suid-Afrikaanse tafeldruifindustrie (Sati) |