RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Vrydag, 14 Februarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Naspers en Prosus beur die beurs op: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Nog geld vir die poskantoor beteken minder kry internet: Izak Minnaar – onafhanklike konsultant Korttermynverhuringsreëls kan verander: Melville du Plessis – onafhanklike analis Marble is vol op Valentynsaand: Wikus Human – operasionele hoof, Marble restaurant Kenners antwoord luisteraarsvrae: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 |
|
|
| | | | Wêreldreus koop Inverroche | Ryk van Niekerk | Die fynbos-jenewer Inverroche is onlangs deur die drankreus Pernod Ricard uitgekoop. Die stigter van Inverroche, Lorna Scott, gesels oor die transaksie. |
|
| |
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 18.30 14 Feb, 16:51 | -1.03 % | EURZAR | 19.23 14 Feb, 16:51 | -0.64 % | GBPZAR | 23.10 14 Feb, 16:51 | -0.59 % | BTCUSD | 97,356.20 14 Feb, 16:51 | 0.95 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 88,664 14 Feb 00:00 | 0.94% | S&P500 | 6,115.07 13 Feb, 0:00 | 1.04% | Dow Jones | 44,711.43 13 Feb, 0:00 | 0.77% | BRENT | 0.00 01 Jan, 0:00 | % |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏