RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb So presteer die gemiddelde portefeulje in die eerste ses maande van 2024: Theo Vorster –medestigter, Galileo Capital Wat beteken ‘n nuwe kabinet vir die Suid-Afrikaanse ekonomie?: Prof. Jannie Rossouw – politieke ekonoom en besoekende professor, Wits Sakeskool & Prof André Duvenhage – politieke ontleder, Noordwes-Universiteit Die vervaardigingsektor hou aan terugsak, met slegs enkele ligpunte: Iaan Venter – hoof: sakesiklusanalise, Reserwebank (Sarb) ‘n Nuwe belastingseisoen begin: Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Die petrolprys daal weer in Julie: Madalet Sessions – portefeuljebestuurder, Denker Capital Die doeltreffendheid van sonpanele verbeter met nuwe tegnologie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.25 01 Jul, 17:07 | 1.23 % | EURZAR | 19.57 01 Jul, 17:07 | 1.18 % | GBPZAR | 23.08 01 Jul, 17:07 | 1.35 % | BTCUSD | 62,798.11 01 Jul, 17:07 | 1.54 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 79,956 01 Jul 00:00 | 0.31% | S&P500 | 5,460.48 28 Jun, 0:00 | -0.41% | Dow Jones | 39,118.86 28 Jun, 0:00 | -0.12% | BRENT | 85.63 01 Jul, 16:54 | 0.90% |
|
|
|
| | |
|