RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die rand wen verder veld teen die Amerikaanse dollar: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Calgro hou aan om sy eie aandele terug te koop: Wikus Lategan – uitvoerende hoof, Calgro M3 Seeff sê die vraag na eiendom, en pryse, daal in die laaste jaar: Tiaan Pretorius – bestuurder, Seeff Centurion ‘n Entstof teen voëlgriep is dalk nie die eenvoudige antwoord nie: Dr. Annelise Botes – biochemikus, Stellenbosch Universiteit Saldanha kyk na sonkrag vir sy dienste soos watersuiwering: André Truter – raadslid en uitvoerende burgermeester, Saldanha Baai Munisipaliteit MTN se oproepe en SMSe raak al goedkoper: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| Jy móét in aandele ná aftrede belê | Ryk van Niekerk | Hildegard Wilson van die Aktuariële Genootskap se Beleggingskomitee gesels oor nuwe aktuariële navorsing wat wys hoe verskillende beleggingstrategieë kapitaalerosie in lewende annuïteite kan voorkom. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.80 16 Oct, 17:13 | -0.94 % | EURZAR | 19.83 16 Oct, 17:13 | -0.64 % | GBPZAR | 22.92 16 Oct, 17:13 | -0.53 % | BTCUSD | 28,108.10 16 Oct, 17:11 | 3.42 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,122 16 Oct 00:00 | 0.28% | S&P500 | 4,327.78 13 Oct, 0:00 | -0.50% | Dow Jones | 33,670.29 13 Oct, 0:00 | 0.12% | BRENT | 90.03 16 Oct, 17:00 | -0.95% |
|
|
|
| | |
|