RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs en die rand sak terug na rentekoersaanmerkings uit die VSA: Johan Gouws – hoof van advies by Sasfin Wealth Mynbouproduksie in Suid-Afrika word deur goudmyne afgedruk: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote Wat kan ons ekonomie baat uit die Springbokke se sege: Sean van Zyl – finansiële beplanner, Old Mutual Huiskoop is nie perdekoop nie: Renier Kriek – besturende direkteur, Sentinel Homes Kenners antwoord luisteraarsvrae: Johan Gouws – hoof van advies by Sasfin Wealth & Paul Kempff – besturende direkteur, Futurum Financial Group |
|
|
| | | Waterinfrastruktuur is groot besigheid | Ryk van Niekerk | Johann Lübbe, hoof van die Watervennootskapskantoor gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.77 10 Nov, 17:25 | 0.64 % | EURZAR | 20.02 10 Nov, 17:25 | 0.62 % | GBPZAR | 22.89 10 Nov, 17:25 | 0.40 % | BTCUSD | 37,064.35 10 Nov, 17:25 | 1.48 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 71,393 10 Nov 00:00 | -1.15% | S&P500 | 4,347.35 09 Nov, 0:00 | -0.81% | Dow Jones | 33,891.94 09 Nov, 0:00 | -0.65% | BRENT | 81.17 10 Nov, 17:15 | 1.39% |
|
|
|
| | |
|