In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb Markoorsig: Francois du Plessis - Vega Batebestuur Moet GEPF-lede tevrede wees met 'n 3,6% verhoging? Jaco van Tonder - hoof, Investec se Suid-Afrikaanse Effektetrust-eenheid Afrox se wins spring: Schalk Venter – besturende direkteur, Afrox Wat is die impak van die koronavirus op wêreldhandel? Dr John Purchase – uitvoerende hoof, Agbiz King Price betree die lewensversekeringsmark: Gideon Galloway – uitvoerende hoof, King Price |