RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 23 September 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die indeks vir alle aandele volg internasionale markte hoër en die rand wen veld teen die dollar: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Moes die regering van nasionale eenheid meer gedoen het in die eerste 100 dae na die verkiesing: Prof. Jannie Rossouw – professor, Wits-sakeskool Miljarde word in die eerste drie weke van die tweepotpensioenstelsel onttrek: Stian de Witt – hoof van finansiële beplanning, NMG Financial Planning Die Daily Maverick vra vir wetgewing om die nuusmedia te red: Prof Herman Wasserman – mediakundige & hoof: departement joernalistiek, Stellenbosch Universiteit Amazon skep ‘n plek vir produkte eie aan Suid-Afrika … Shop Mzanzi: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Daar is nou ‘n kniestut wat jou help om swaar goed op te lig: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | Persoonlike Finansies | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG R21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| Wat beteken ‘n privaatlopie in die ruimte? | Tinus de Jager | Dr Pieter Kotze, senior navorser van die Nasionale Ruimteagentskap, verbonde aan die Noordwes-Universiteit gesels oor die ruimte-ekonomie en ruimte-toerisme. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.32 23 Sep, 16:28 | -0.84 % | EURZAR | 19.28 23 Sep, 16:26 | -1.03 % | GBPZAR | 23.11 23 Sep, 16:28 | -0.43 % | BTCUSD | 63,663.40 23 Sep, 16:26 | 1.39 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 84,686 23 Sep 00:00 | 1.02% | S&P500 | 5,702.55 20 Sep, 0:00 | -0.19% | Dow Jones | 42,063.36 20 Sep, 0:00 | 0.09% | BRENT | 75.07 23 Sep, 16:17 | 0.52% |
|
|
|
| | |
|