‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 7 Mei 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Meer as die helfte van alle voertuie wat in SA verkoop word, kom van China en Indië: Jebb McIntosh – uitvoerende hoof, CDH

Amazon maak sy deure in SA oop: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband

Een uit tien huishoudings is meer as drie maande agterstallig met hul verbandpaaiemente: Colin Strumpher – verkoopsbestuurder: Wes-Kaap, BetterBond

MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif: Warick Lord – voorsitter, MIPA

Bek-en-klouseer tref die Oos-Kaap: Gerhard Schutte – uitvoerende hoof, Rooivleis Produsente Organisasie (RPO)

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 06de Mei 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 06de Mei 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Tegnologie kan motorongelukke verminder
Tegnologie kan motorongelukke verminder
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat motorongelukke kan verminder.
Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?
Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?
Ryk van Niekerk
Leon van Nierop, legende in die rolprentbedryf en filmresensent gesels oor rolprentteaters in Suid-Afrika.
Redefine wil hê die verkiesing moet nou klaarkry, sodat instandhouding kan begin
Redefine wil hê die verkiesing moet nou klaarkry, sodat instandhouding kan begin
Ryk van Niekerk
Leon Kok, bedryfshoof van Redefine Properties gesels oor die groep se finansiële resultate.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.47
07 May, 17:45
0.07 %
EURZAR
19.89
07 May, 17:45
0.10 %
GBPZAR
23.15
07 May, 17:45
-0.05 %
BTCUSD
63,768.93
07 May, 17:45
0.27 %
Current Value Move %
JSE ALSI
76,929
07 May 00:00
0.20%
S&P500
5,180.74
06 May, 0:00
1.03%
Dow Jones
38,852.27
06 May, 0:00
0.46%
BRENT
82.98
07 May, 17:35
-0.70%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa