In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die JSE, en die rand, eindig die week op die voorvoet: Mia Kruger – Direkteur van Navorsing en Fondsbestuur by Kruger Internasionaal Mediclinic voorspel dat sy omset met 12% gaan groei tot einde September: Dr Ronnie Van Der Merwe – uitvoerende hoof, Mediclinic Nog vier maatskappye kan van die JSE onttrek: Samuel Mokorosi – hoof van transaksies, Eskom Kry jy meer uit staatseffekte as die risiko wat jou belegging loop: André Celliers – bedryfshoof, TreasuryOne Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake: Hester van der Merwe – Finansiele Beplanner, Ultima Financial Planners |