View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    8 May 2020
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig:  Jean Pierre Verster – uitoerende hoof, Protea Capital Management

Markte bly positief, ten spyte van coronavirusdruk: Kokkie Kooyman – internasionale bankwesekenner en portefeuljebestuurder, Denker Capital

En dis Vrydagaand, so ons praat oor hoe jou sak geraak word in hierdie onsekere ekonomiese tye: JB Smith – portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management & Jean Pierre Verster – uitoerende hoof, Protea Capital Management

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Ryk drink koffie met Alwyn Kraamwinkel – uitvoerende hoof, Suid-Afrikaanse Melkprosesseerdersorganisasie (Sampro)
7 May 2020  /   LUISTER IN APP
Listen Live Link Hoe belê jy in olie?
7 May 2020  /  Johann Erasmus – hoof van passiewe beleggings by Standard Bank LUISTER IN APP
Listen Live Link Kaap Afgri verlaag salarisse van werknemers
7 May 2020  /  Sean Walsh – uitvoerende hoof, Kaap Agri LUISTER IN APP
Listen Live Link Eiendomverkope daal met 40%
7 May 2020  /  John Loos – huishoudelike en eiendomsektorstrateeg, FNB Home Loans LUISTER IN APP
Listen Live Link Sakevertroue tref ‘n rekord laagtepunt
7 May 2020  /  Richard Downing – ekonoom, SACCI LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.