RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Lesotho-hooglandskema gaan sluit vir instandhouding: Livhuwani Mabuda – waarnemende adjunk-direkteur-generaal vir infrastruktuur, departement van water en sanitasie Kusile gaan drie eenhede afskakel nadat ’n skoorsteen weens ’n tekort aan instandhouding omgeval het: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Meer en meer werknemers dring aan op meer geld as hulle van die kantoor móét werk: John Loos – eiendomsekonoom, FNB Google kan sien wie jou bel: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | Aangebied deur Kruger Internasionaal | Koebaai Zim-dollar | Ryk van Niekerk | Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse ekonomie, Zimbabwe se nuwe geldeenheid, en Sanlam se belang in die Shriram-groep se versekeringsbesigheid in Indië. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.64 08 Apr, 16:59 | -0.25 % | EURZAR | 20.23 08 Apr, 16:59 | -0.13 % | GBPZAR | 23.57 08 Apr, 16:59 | -0.14 % | BTCUSD | 71,675.98 08 Apr, 16:59 | 3.80 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 75,340 08 Apr 00:00 | 0.76% | S&P500 | 5,204.34 05 Apr, 0:00 | 1.11% | Dow Jones | 38,904.04 05 Apr, 0:00 | 0.80% | BRENT | 90.17 08 Apr, 17:05 | -1.10% |
|
|
|
| | |
|