RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb VSA syfers rem die wêreld se beurse terug: Mia Kriegler – direkteur batebestuur, Kruger Internasionaal Krediet- en uitvoersyfers daal in Maart: Dawie Roodt – hoofekonoom, Efficient Group Die mynbedryf vra vir dringende wetgewinghervorming: Dawid van Wyk – mynbouontleder Hoe raak Trump se ommeswaai ons onderdeeluitvoere?: Renai Moothilal – bestuurshoof, NAACAM Europese motorhandelaars maak afsetpunte toe in Suid-Afrika: Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering Amazon sit nou sy sateliete ook in die ruimte: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Bitcoin klim Witsand se duine: Christo de Wit – hoof, Luno Suid-Afrika |
|
|
| | | | ‘n Skaap in die Bosveld? | Tinus de Jager | ’n Groep boere is besig om ’n nuwe skaapras aan te teel. Een van hulle, Coenie Meyer, die medestigter van Marhan Boerdery, gesels oor hul vordering. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.60 30 Apr, 17:17 | 0.36 % | EURZAR | 21.14 30 Apr, 17:17 | 0.18 % | GBPZAR | 24.84 30 Apr, 17:17 | 0.07 % | BTCUSD | 93,989.20 30 Apr, 17:17 | -0.79 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 91,583 30 Apr 00:00 | 0.30% | S&P500 | 5,560.83 29 Apr, 0:00 | 0.58% | Dow Jones | 40,527.62 29 Apr, 0:00 | 0.75% | BRENT | 62.54 30 Apr, 17:06 | -0.73% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏